Optrede saam met Petronel Baard by die KKNK

Petronel Baard - ’n Blom in elke vrou

Met Petronel Baard en die Blom in elke vrou-orkes, onder leiding van Franco Engelbrecht, die Suid-Kaap Kinderkoor, onder leiding van Jan-Erik Swart, en die Mosselbaai-strykensemble, onder leiding van Johan Engelbrecht